« All Events

April 19 at 08:48

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Vroueoggend

2 December 2023 at 08:30 to 13:00

Geliefde Vrou,

Ons nooi julle almal hartlik uit na ons volgende vrouekuier 2 Desember 2023 om 08h30 by die fabriek.

Toegang is gratis – bordjie eetgoed vrywillig.

As deel van ons gemeente tema “Arise” wil ons graag aandag gee aan Die Moeder wond.

Baie van ons word gewond (meestal onbewustelik) deur ons ma’s en die gevolge daarvan beïnvloed ons reg deur ons lewe, tensy dit herken, erken en hanteer word.

Besprekingsnaamlys vir registrasie is agter in die fabriek of per whatsApp of e-pos.

Ons sien uit na ‘n geesvervulde oggend in Vader se teenwoordigheid.

Seënwense

Details

Date:
2 December 2023
Time:
08:30 to 13:00

Details

Date:
2 December 2023
Time:
08:30 to 13:00