Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Fliekaand

8 April 2022 at 19:00

Hiermee wil ons almal hartlik uitnooi na die gratis fliekaand wat by die fabriek aangebied gaan word.

Film: CHAMPION – https://youtu.be/tvMR6VfFF5U

Datum: 8ste April om 19H00

Bring jou familie, vriende , bure , kampstoel/kussing, kombers. Net een vriendelike versoek asb: – dat daar nie binne die fabriek op die matte geëet en gedrink word nie.

Alhoewel CWTLM die films sorgvuldig kies, rus die onus op u om te bepaal of hierdie film binne julle opvoedingsraamwerk val en geskik sal wees vir jul kinders al dan nie.

Ons sien uit om julle almal te verwelkom.

Details

  • Date: 8 April 2022
  • Time:
    19:00

Venue

  • CWTLM
  • Dirk Smit Industrial Park, Unit 25 14 Jakaranda Street, Hennopspark x35
    Centurion, Gauteng South Africa
    + Google Map