Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Aanbiddings oggend

9 March 2024 at 08:30 to 13:00

Julle word hartlik uitgenooi na ons aanbiddings-oggend.

Ons word bederf met ’n sterk aanbiddingspan, verskeidenheid van instrumente en o.a die bekende harpspeler- Renita de Villiers, asook Lenor.

Kom geniet die oggend om Vader te loof en prys, te bid en Woord te lees.

Jy is welkom om ’n kussing te bring en jou vlae.

Toegang: ’n vrywillige bordjie eetgoed

Details

  • Date: 9 March 2024
  • Time:
    08:30 to 13:00